ALMERO
ALMERO
  • 129
  • 1 963 549
Die maak van "Laaste Keer" - Een Keer Om Die Son
Een Keer Om Die Son wys elke Dinsdag aand, 20:00 op KykNet.
Luister "Laaste Keer" nou op alle platforms.
Volg ons:
Almero:
Instagram: @almero_musiek
Facebook: Almeromusic
Nico
Instagram: @nicowelgemoed
Переглядів: 447

Відео

Die maak van "Pak Jou In" - Een Keer Om Die Son
Переглядів 510Місяць тому
Een Keer Om Die Son wys elke Dinsdag aand, 20:00 op KykNet. Luister "Pak Jou In" nou op alle platforms. Volg ons: Almero: Instagram: @almero_musiek Facebook: Almeromusic Nico Instagram: @nicowelgemoed
Die maak van "Red" - Een Keer Om Die Son
Переглядів 701Місяць тому
Een Keer Om Die Son wys elke Dinsdag aand, 20:00 op KykNet. Luister "Red" nou op alle platforms. Volg ons: Almero: Instagram: @almero_musiek Facebook: Almeromusic Nico Instagram: @nicowelgemoed
Die maak van "Noodplan" - Een Keer Om Die Son
Переглядів 1,1 тис.Місяць тому
Een Keer Om Die Son wys elke Dinsdag aand, 20:00 op KykNet. Luister "Noodplan" nou op alle platforms. Volg ons: Almero: Instagram: @almero_musiek Facebook: Almeromusic Nico Instagram: @nicowelgemoed
Almero - 'n Brein met 'n Bloukol (Official music video)
Переглядів 8 тис.10 місяців тому
Almero - 'n Brein met 'n Bloukol Volg ons: Almero: Instagram: @almero_welgemoed Nico Instagram: @nicowelgemoed
Almero - Pietie Beyers (Music Video)
Переглядів 6 тис.10 місяців тому
Almero - Pietie Beyers van die nuwe album ‘n Brein met ‘n Bloukol Moenie worry Ek dink ek ken die gevoel Dis niks nuuts nie Daars ook nie veel om te doen Dis altyd Junie Wanneer my hande begin Kramp en kriewel Om weer myself te verniel Moenie worry Ek dink ek het dit sien kom Dis seker als net inevitable As ek net kophou sal ek dalk die keer weet Wat om te doen As ek weer so voel Trek warm aan ...
Almero - Babel (Official Music Video)
Переглядів 2,8 тис.Рік тому
Almero - Babel (Official Music Video)
Almero - Red
Переглядів 2,3 тис.Рік тому
Almero - Red
Almero - Oorbly
Переглядів 1,1 тис.Рік тому
Almero - Oorbly
Almero - Dinsdag
Переглядів 696Рік тому
Almero - Dinsdag
Almero - Netcare, 3 uur
Переглядів 924Рік тому
Almero - Netcare, 3 uur
Hierdie is nie ek nie - Almero
Переглядів 4872 роки тому
Hierdie is nie ek nie - Almero
'n Fort - Almero
Переглядів 2882 роки тому
'n Fort - Almero
Almero - Twee Verdiepings
Переглядів 5 тис.2 роки тому
Almero - Twee Verdiepings
Daardie Ek.
Переглядів 8102 роки тому
Daardie Ek.
Terugkyk Ep.1 (Timmer musiek video)
Переглядів 4802 роки тому
Terugkyk Ep.1 (Timmer musiek video)
Almero - Kerstyd-Konsert
Переглядів 6712 роки тому
Almero - Kerstyd-Konsert
Almero - Junie;
Переглядів 7022 роки тому
Almero - Junie;
Almero - Tuinkonsert (Live)
Переглядів 1,2 тис.3 роки тому
Almero - Tuinkonsert (Live)
Almero - O Hel
Переглядів 3,8 тис.3 роки тому
Almero - O Hel
Almero - Junie; (8 Januarie 2021)
Переглядів 3753 роки тому
Almero - Junie; (8 Januarie 2021)
Almero - Sonde (Official Video)
Переглядів 9 тис.3 роки тому
Almero - Sonde (Official Video)
Bloemfontein - 23 Oktober 2020
Переглядів 6153 роки тому
Bloemfontein - 23 Oktober 2020
Almero - Mis
Переглядів 6 тис.3 роки тому
Almero - Mis
Almero - Mis (Teaser)
Переглядів 3163 роки тому
Almero - Mis (Teaser)
24 Julie
Переглядів 3274 роки тому
24 Julie
Almero - 'n Huiskonsert
Переглядів 2,7 тис.4 роки тому
Almero - 'n Huiskonsert
Almero - Ag Mei (Acoustic)
Переглядів 6864 роки тому
Almero - Ag Mei (Acoustic)
13. Vandag Het Ons
Переглядів 7674 роки тому
13. Vandag Het Ons
Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, maar niemand wil by ons bly nie.
Переглядів 1,3 тис.4 роки тому
Brendan Peyper - Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie, maar niemand wil by ons bly nie.

КОМЕНТАРІ

  • @barneylouw7088
    @barneylouw7088 15 днів тому

    Almero... Jy mag maar... Musiek en woorde wat tot diep in my hartskamers dring.

  • @barneylouw7088
    @barneylouw7088 16 днів тому

    Begaafd...uitsonderlik. Jy praat met my siel...

  • @lizetteboucher6870
    @lizetteboucher6870 Місяць тому

    Sooo mooi❤

  • @karenlouw9131
    @karenlouw9131 Місяць тому

    Soo mooi!

  • @FreeflyingwithFlynn
    @FreeflyingwithFlynn Місяць тому

    Sooo underrated.....BRILLIANT!!!!

  • @Melogode
    @Melogode Місяць тому

    Beautiful song.

  • @johanrouxRSA
    @johanrouxRSA Місяць тому

    Die song darem 🏆

  • @BrandonLombard-ze6oo
    @BrandonLombard-ze6oo Місяць тому

    Wow🎉

  • @mariskavogel9223
    @mariskavogel9223 Місяць тому

    Waar kan ons jou musiek kry?? ❤

  • @mariskavogel9223
    @mariskavogel9223 Місяць тому

    AMAZING 😮😮😮😮😢 LOVE DIT

  • @dewaldhoff
    @dewaldhoff Місяць тому

  • @chaanmoir4679
    @chaanmoir4679 Місяць тому

    Ben Howard in afrikaans👌

  • @wernerbarnard562
    @wernerbarnard562 Місяць тому

    Cool song. Kom maak n draai by Die Boer asseblief.

  • @juanwoest9745
    @juanwoest9745 2 місяці тому

    Hi, ek het jou show in the Atterbury Teater nou Donderdag baie geniet. Ek hoop jy sien baie min oop seats as jy weer op daai kunstenaars app kyk. :)

  • @ruanbarnard
    @ruanbarnard 2 місяці тому

    Hoe de fok hoor ek nou eers van die ou wowwwwwww

  • @feeltheeco-anxiety.4210
    @feeltheeco-anxiety.4210 3 місяці тому

  • @danelleclaassen9861
    @danelleclaassen9861 3 місяці тому

    2024, vandag was stemdag by ons. Ek sit in Suid Korea, drink rooi wyn en hierdie laat my verlang na die huis. Dankie vir julle diep musiek 🤍🤍🫶🏻🫶🏻

  • @christelbremer657
    @christelbremer657 3 місяці тому

    Terug by hierdie liedjie in 2024...en dit bring gevoelens terug van 2019 ❤

  • @BrandonLombard-ze6oo
    @BrandonLombard-ze6oo 4 місяці тому

    Die best songs wat help

  • @helie4279
    @helie4279 5 місяців тому

    Laat mens dink aan Danie Reenwolf van Spoegwolf se stem ...en ek ontdek dit vandag eers ...

  • @user-kb9ww1yi1r
    @user-kb9ww1yi1r 5 місяців тому

    Gee my weer hoop in afrikaanse musiek. Die mooiste lirieke.

  • @Sleeper77
    @Sleeper77 5 місяців тому

    Stunning

  • @pieter-janroux6434
    @pieter-janroux6434 6 місяців тому

    Wow 😮

  • @rudevanheerden6261
    @rudevanheerden6261 6 місяців тому

    Almero✌🏼👋🏼, is jy Mnr. Welgemoed van JF se seun? Behalwe jou naam, sien ek sy hele awesome magiese vibe in jou raak.

  • @doubletroubleel5251
    @doubletroubleel5251 7 місяців тому

    Hierdie song is so underrated!!!!!!!!!!!!!

  • @TentatiefMusiek
    @TentatiefMusiek 7 місяців тому

    Die verdien miljoene views.

  • @LeRoiBooysen
    @LeRoiBooysen 7 місяців тому

    Nul is nie niks nie, maar minder as 'n 1000 likes is nie genoeg nie.

    • @margjeweijdt1510
      @margjeweijdt1510 2 місяці тому

      It's just unfortunate you can only like a song once.

  • @Thinus101
    @Thinus101 8 місяців тому

    Ek luister gewoonlik net metal en klassieke stukke. Ek vermy afrikaans. Maar hierdie stuk musiek... Dit vat so diep. Dieper as diep. Beste werk in afrikaans wat ek in 'n lang tyd gehoor het. Jou stem laat my baie dink aan Danie Niaus. Jou skryf werk is baie skerp en vyn. Great job ouboet. Hoop hierdie video kry meer aandag.

  • @lizellevergeetmynie1757
    @lizellevergeetmynie1757 9 місяців тому

    Absoluut uitstekend. Dankie vir die musiek.🎉

  • @madeleindutoit6982
    @madeleindutoit6982 9 місяців тому

    Wow. Ek dink eks beter!

  • @mckaylabotha
    @mckaylabotha 9 місяців тому

    Almero, jou musiek trek aan my hartsnare. Die eerste song van jou wat ek gehoor het was "Donnerse lag" en daar het jy my gevang. Jou musiek breek my maar maak my hart terselfdetyd weer heel. Moet nooit ophou nie. Xxx

  • @kobusob
    @kobusob 9 місяців тому

    Skitterend julle! Baie awesome Almero, gaan nog jare na hierdie liedjie luister

  • @merindadiesel3370
    @merindadiesel3370 10 місяців тому

    Met so mooi stem en talent❤❤

  • @jgdebruin2295
    @jgdebruin2295 10 місяців тому

    'n Cinematic Wizard!!!

  • @arminvanderschyff3875
    @arminvanderschyff3875 10 місяців тому

    Jy mag nie ophou nie.. dit is net vir my sleg dat die song van jou al so lank terug beskikbaar is en ek kry dit nou eers! Jou musiek werk my kliphard, maar hou my ook vas.. want anders het ek al af geblixem... wel gedaan

  • @ditercronje3611
    @ditercronje3611 10 місяців тому

    Noice!! 🔥🔥

  • @almerowelgemoed4102
    @almerowelgemoed4102 10 місяців тому

    Ek dink ek raak babel Kan jy verstaan wat ek sê? Ek raak net klanke en raaisels Bene en blaaie vol seer Die verlede se wonde Wat weer begin pyn Dis net ou fotos in rame Van plekke en name wat verdwyn Ek dink ek raak weg Sal jy my kan uitkrap Ek sien net wonde en woorde Alles wat ek vashou Versmoor Koor: Moenie weer so na my kyk nie Dis nie nodig vir ‘n noodgeval Dis niks om oor bekommerd raak net ‘n brein met ‘n bloukol Boarding gate c13 Ek probeer om nie te sien Voorsorgmaatreels Nooduitgang Met al my weet Bly ek weer bang Onthou vergeet ‘N leeftyd terug bloemfontein My kamerlig Ek kyk iets mis ‘N oorsprongpunt Maar ek bly blind vir wat ek vind

  • @gordieranger
    @gordieranger 10 місяців тому

    Lirieke, Nico, asseblief!

  • @lenedupreez914
    @lenedupreez914 10 місяців тому

    Ek kan regtig vir julle se dat ek so beindruk is met julle musiek en videos. Ek is mal oor die digkuns en dit is iets wat baie na aan my hart is. Daar is net iets in die lirieke wat my altyd nader trek.Ek hoop dat ek eendag die geleentheid sal kry om julle te ontmoet. Dit sal n groot voorreg wees. Ek is opgewonde om te sien wat julle nog alles gaan bereik... Lene x

  • @80sfanstudent24
    @80sfanstudent24 10 місяців тому

    Uitstekend!!!!!!!!!

  • @kristiaanagenbag6451
    @kristiaanagenbag6451 10 місяців тому

    So cool julle

  • @gordieranger
    @gordieranger 10 місяців тому

    It's Almero like we have never seen him. Love this!

  • @seanheyns7516
    @seanheyns7516 10 місяців тому

    Lekke abby

  • @JuanLinde1997
    @JuanLinde1997 10 місяців тому

    Hierdie is wat ek bedoel wanner ek sê ek hou van afrikaanse musiek. Dankie julle.

  • @suzswart
    @suzswart 10 місяців тому

    Wêreldklas cast en kunstenaar! 🏆

  • @suzswart
    @suzswart 10 місяців тому

    My brein is gebreek!!! Ongelooflik!!! 🤩

  • @dewaldhoff
    @dewaldhoff 10 місяців тому

  • @nicole166431
    @nicole166431 10 місяців тому

    LOVE!!

  • @dewaldhoff
    @dewaldhoff 10 місяців тому

  • @vetseun1
    @vetseun1 10 місяців тому

    Dis mooi.